Die sus van ’n trem laaf die siel

“Die nuutgeboude dubbelvlaktrems, wat in 2017 in gebruik geneem is, is geskoei op die Blackpool Corporation Double Deck Balcony Tramcar wat uit 1923 dateer. Die byna vyf meter hoë dubbelvlak-trems gee aan passasiers ’n unieke uitkykpunt van waar hulle die platteland en wynlande kan ervaar.”