Die vier fases van kultuurskok

“’n Paar jaar gelede het ek Amsterdam toe getrek. Om te studeer, maar met die plan om permanent daar te bly. By die universiteit vertel hulle vir ons van die vier fases van kultuurskok.”