Dit gons oor moontlike nuwe DA-leier

“Die raaisel oor die presiese aard van sy aankondiging het egter verdiep toe Steenhuise ’n foto saam met sy boodskap op X gepos het van ’n ikoniese historiese foto uit 1948 waarin die Amerikaanse president Harry S Truman ’n koerant ophou met die opskrif ‘DEWEY DEFEATS TRUMAN’.”