EFF plunder en brand na omstrede haar-advertensie
“Die voormalige openbare beskermer Thuli Madonsela sê die onmin wat losgebars het na die Clicks-advertensie wat die hele land in rep en roer het, is ’n teksboekgeval van onbewuste vooroordeel. Madonsela, wat die leerstoel in maatskaplike geregtigheid in die Fakulteit Regte aan die Universiteit Stellenbosch beklee, sê dit is goed om die advertensie te veroordeel, maar anargie en geweld ondermyn die saak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed