EFF se rooi gesig oor beweerde bankdiefstal

“Die EFF, wat alles in hulle vermoë gedoen het om van oudpresident Jacob Zuma ontslae te raak vanweë sy beweerde korrupte bedrywighede, bevind hulle nou midde-in ’n korrupsieskandaal en sit met ’n rooi gesig onder hul rooi barette.”