Ekologiese ramp dreig in Krugerwildtuin weens vergiftiging
“Volgens die Krugerwildtuin gebeur vergiftiging van wilde diere in Suid-Afrika om verskeie redes. Dit kan wees as gevolg daarvan dat mense proteïene soek om te eet, boere probeer om ‘probleemdiere of -voëls’ te hanteer, gewetenlose individue probeer om voël- of dieredele vir die mutihandel te misbruik, of weens chemikalieë wat deur onervare werkers gestort word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed