Ervaar Kaap-Maleise kookkuns in die Bo-Kaap
“’n Baken van Kaap-Maleise kookkuns is Biesmiellah, ’n restaurant in die Bo-Kaap wat teen die hange van Leeukop geleë is. ’n Bietjie hoër teen die hang is daar ’n skouspelagtige uitsig oor Kaapstad, veral in die aand.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed