Eskom hou die land in die duister(nis)
“Die energiekenner Chris Yelland sĂȘ die onderbreking van kragvoorsiening uit Mosambiek is nie die hoofoorsaak van die huidige beurtkrag in Suid-Afrika nie. Eskom beweer die gebrek aan krag van Cahora Bassa in Mosambiek dra grootliks by tot fase 4-beurtkrag, hoewel ander opwekkingseenhede ook probleme ondervind.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed