Georgia O’Keeffe: 40 jaar ná haar dood blom haar nalatenskap steeds

“Sy word tereg die ‘moeder van Amerikaanse modernisme’ genoem – ’n kunstenaar wat nie net haar eie pad gekerf het nie, maar ook geslagte kunstenaars wêreldwyd beïnvloed het.”