Gqeberha stamp die bas tydens ’n wêreldpremière

“Musiekliefhebbers in die Oos-Kaap is onlangs in die lieflike Veremarksaal in Gqeberha op basklanke en ’n wêreldpremière getrakteer. Die program is genoem Friends in low places, want die diep note het behoorlik deur die historiese saal vibreer.”