Groen Chicago

“Al meer wêreldstede beweeg weg van net staal en beton en maak parke, wandelpaaie en natuurlike sones deel van die stadsbeplanning. Dit is ’n poging om hul koolstofvoetspoor te verklein, maar gee ook aan inwoners die kans om die buitelewe in die stadsgrense te geniet.”