Groen oase in die hartjie van ou Parys berus op hergebruik en tweede kanse
“Selfs die gebruikte koffiemoer word nie weggegooi nie, maar gebruik as kompos vir die sampioene wat op die perseel gekweek word en 7,2 ton afval word hier in kompos verwerk, vertel die barista toe ek ons koffies gaan bestel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed