Grondonteiening: Noodsaaklikheid of populisme?

“Dit gons behoorlik onder Suid-Afrikaners oor die afgelope week se mosie wat in die parlement goedgekeur is oor die onteiening van grond sonder vergoeding.”