Grondwetlike stryd oor sekswerk bereik kookpunt in hof

“Sekswerkers word dikwels slagoffers van geweld en word blootgestel aan gesondheidsrisiko’s as gevolg van die feit dat die bedryf ongereguleerd is.”