Groot jaar vir Lord’s se Oosthuizens

“Soos wat die krieketveld die tuiste van krieket genoem word, kan Lord’s Wines die tuiste van Pinot Noir in hierdie mooie McGregor-wynvallei genoem word.”