Groot Vyf nie al wat jou asem hier sal wegslaan nie (Mhondoro Safari Lodge & Villa, Limpopo)

“Ek wil eerder vertel van drie uitsonderlike ervarings wat ons daar onder die bosveldsterre en vroegoggendsekelmaantjie in die verte gehad het.”