Groter Brics sal namens helfte van die wêreldbevolking praat

“Sowat die helfte van die wêreld se bevolking sal van volgende jaar af in die internasionale Brics-forum verteenwoordig word. Dit volg nadat leiers van die Brics-groep besluit het om nog ses lande uit te nooi om by hul alliansie aan te sluit.”