Ingrid Glorie wen Vertaalengel 2018
“Ek is altyd weer geweldig beïndruk met hulle betrokkenheid en omgee vir Suid-Afrika en sy mense en vir Afrikaans as taal. En ek is diep dankbaar dat hulle my werk vir Afrikaans, sy skrywers en sy kunstenaars, hier in die Lae Lande help moontlik maak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed