Ingrid Jonker is weer tuis tussen haar vriende

“Die volledige Ingrid Jonker-argief het veilig in Suid-Afrika aangekom en word tans by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek gekatalogiseer.”