Inperking het haar nie laat ophou reis nie
“Ek is van nature nuuskierig en ook op fisiese reise gesels ek graag met plaaslike mense. Op die virtuele reis sien jy jou vordering op die kaart, en kan jy ook beeldmateriaal kry van waar jy is. Dikwels het ek ook van die plekke gegoogle vir meer inligting en foto’s.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed