Jeug stel voorbeeld met COVID-19-inentings

“Meer as ’n halfmiljoen Suid-Afrikaners het geregistreer op die eerste dag waarop inenting vir die 18–34-jaar-ouderdomsgroep geopen het. Daar was aansienlik meer inentings as tydens die afgelope weke … Die besluit dat jongeres hulle nou ook kan laat inent, is verlede week deur die kabinet geneem in ’n poging om die inentingsprogram in die land vinniger uit te rol omdat daar genoeg entstof daarvoor beskikbaar is.”