Jeugdag word gekenmerk deur ’n werklose jeug

“Ondersteuners van ActionSA het gesê Jeugdag is bedoel om die land te herinner aan die moed en opofferings van die jongmense van 1976, maar dit is ook ’n pynlike weerspieëling van hoe ver daar nog gevorder moet word.”