Jongerenprojek 2025: ’n verslag
“Die Nederlanders was veral opgewonde om ons taal te hoor en het aan jou lippe gehang as jy sou sê jy is van Suid-Afrika af en jy praat Afrikaans. Ons het op publieke vervoer met wildvreemde mense kon gesels, of jy nou die Nederlands wat jou professors so lank aan jou probeer leer het, wou uitoefen en of jy nou rou Afrikaans gepraat het … Die verstaan en wedersydse nuuskierigheid wat tussen ons en die mense van Nederland en België ontstaan het, was een van die mooiste dinge van die toer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed