Jy kan die sterre hoor flonker by Mount Camdeboo
“Ons ry vir agt ure van die Kaap tot by die privaat reservaat se eerste hek. Die stof draai nog ’n klein rukkie om ons bande. ’n Klein blouapie sit hoog op ’n draad. Sy agterbeen lank uitgestrek en sy voorbeen rustend op sy knie. O die vrede van daardie sit!”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed