Kan jy hoor hoe roep Koringberg?

“Draai die horlosie nou 103 jaar aan vir die prentjie soos hy nou daar uitsien: ’n ligtepienk boetiekhotelletjie, Marrian George Lifestyle Hotel & Restaurant – ingerig in die voormalige Wildehurst-wynkelder – ontvang nou gul besoekers.”