“Oeteldonk is die naam van Den Bosch se amptelike karnaval, ’n fees wat die stad al 550 jaar lank vier. Die meeste dorpe en stede in die suide van Nederland, ‘benede de Maasrivier’, wat Katoliek georiënteerd is, eerder as Protestants, vier nog steeds elke jaar karnaval. Die fees begin drie dae voor die 40 dae vastyd tot Paasfees.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed