Onderhoude vir LitNet Akademies internasionaal fokus op Europese akademici / Suid-Afrikaanse akademici in Europa wie se navorsing aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is. Menán van Heerden gesels met Karwan Fatah-Black (Universiteit Leiden, Nederland), kenner van Nederlandse koloniale geskiedenis.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed