Keelvol Suid-Afrikaners sê ANC moet voertsek

“Die ANC-moet-voertsek-veldtog het op Twitter die tonge los gehad. Dit is veral die onlangse nuus oor korrupsie ten opsigte van COVID-19-verwante tenders wat die land se inwoners warm onder die kraag het.”