Kitsfeite oor Fanakalo, die taal van die Suid-Afrikaanse myne
Internasionale Moedertaaldag word elke jaar op 21 Februarie gevier. Vanjaar se tema is “Indigenous languages matter for development, peace building and reconciliation”. Menán van Heerden vertel meer oor Fanakalo, “’n skaars voorbeeld van ’n pidgin (oorbruggingstaal van kommunikasie) gebaseer op ’n inheemse taal eerder as op die taal van ’n koloniserende of handelsmag”.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed