Klassieke musiek tot in die harte van die Klein Karoo se kinders gebring

“Gamka Klassiek word aangebied in samewerking met PACT (Prince Albert Community Trust), ’n plaaslike organisasie wat daarop gemik is om jongmense se potensiaal te ontsluit. Hul visie is om die gemeenskappe van Prins Albert te ontwikkel en transformeer deur ’n verskeidenheid programme en platforms te skep vir voorheen benadeelde individue.”