Konstitusionele Hof het laaste sê oor uitstel van verkiesing

“Verskeie politieke partye en organisasies het aangedui dat hulle gaan toetree tot die regsgeding in ’n poging om nie die verkiesingsdatum tot volgende jaar Februarie uit te stel nie.”