Konstitusionele Hof sê Afrikaans is nie die taal van rassiste en onderdrukkers nie
“Die vereenvoudigde aanname dat Afrikaans die taal van wit mense en onderdrukkers is, berus geheel en al op waninligting wat indruis teen die ware geskiedenis van die taal se oorsprong en ontwikkeling.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed