Kookpunt oor immigrasie: Regering gryp in te midde van groeiende spanning

“Burgerlike groepe soos Operation Dudula en March and March lei tans grootskaalse betogings in stede soos Johannesburg, Pretoria en Durban. Hulle eis dat ongedokumenteerde buitelanders die land moet verlaat en het ’n 30 Junie 2026-sperdatum gestel.”