Kortfilm | Wat betekent Nederlands voor mij?
Studio SASNEV en Voertaal het verskeie mense met ’n versoek genader. Ons wou weet hoe hulle sou reageer op die vraag: “Wat beteken Nederlands vir my?” Die kortfilm is nou beskikbaar. Luister na die antwoorde van mense soos Stef Bos, Adriaan van Dis, Tom Lanoye, Abraham H de Vries, Karin Brynard en Daniel Hugo.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed