“Teen sononder gaan stap ek in die laventelveld en laat die reuk met ’n streling van my hand oor die honderde blommetjies vry. Ek pluk twee klein bossies om voor ons bed te sit, vir goeie slaap, hoewel ek vermoed Moeder Karoo sal sommer op haar eie daarvoor sorg.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed