Laaste oomblikke op Nederlandse rampvliegtuig

“Dramatiese videomateriaal is op die internet bekend gestel van die laaste oomblikke aan boord van die 64-jaar oue Convair 340 vliegtuig wat vir Nederland bestem was en verlede week buite Pretoria neergestort het.”