Laat die dialoog begin!

“Genade, sou ’n mens kon sê, die ANC het oor die afgelope drie dekades álles beheer wat die swart kind in staat moes gestel het om teen hierdie tyd beter vooruitsigte te kon geniet. Waarom het dit nie gebeur nie? Korrupsie. Gulsige mense wat net nie genoeg kan kry nie; wat net meer en meer wil hê.”