“Hoekom woon ek in België? Wil ek eerder hier as in Mouillepunt in Kaapstad bly waar ek die voorafgaande 11 jaar gewoon het? Talle Suid-Afrikaners het die afgelope jare hulle geboorteland verlaat en baie oorweeg dit of droom daaroor. Elkeen het sy eie rede en landgenote bevind hulle wydverspreid oor die wêreld. Sommige is gelukkig oor die verhuising, ander minder.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed