Land gis of nuwe Eskombaas die ligte kan aanhou

“Die persoon wat Suid-Afrika se kragvoorsiener Eskom van ondergang moet help red en toesien dat die land se ligte aanhou brand, se aanstelling is diĆ© week met gemengde reaksies begroet.”