Laurika Rauch oor Festival voor het Afrikaans 2018
“My werk is om suksesvol te kommunikeer met ’n gehoor, of ek nou in Afrikaans, my moedertaal, Engels of enige ander taal sou optree. Ek wil hoop dat daar ’n universele kwaliteit is aan dit wat ek doen waarby gehore kan aanklank vind – of hulle alles verstaan wat ek sing of nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed