Leiden-studie-uitruil: ’n onderhoud met Carmi Britz
“Stellenbosch-universiteit was onlangs 100 jaar oud. Dit is ’n mylpaal om te vier in Suid-Afrika. Nederlandse universiteite is baie ouer, so 100 jaar is vir hulle nog taamlik jonk. Om deur hierdie ou geboue, kanale en strate te loop is ’n onbeskryflike gevoel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed