Leiden-studie-uitruil: onderhoud met Marlies Haupt

“Ek was gek oor die botaniese tuin in Leiden en het ook graag koffie gedrink, want die Nederlanders se koffie is heerlik.”