Magiese markte

“Daar is die reuke van vars seekos iewers agter in ’n hoek, beleë kase nader aan jou neus. Dit meng met die reuk van risotto of paella wat in groot panne gebraai word, terwyl vars blomme die tikkie sagtheid bring. Iemand maal koffiebone…”