Malema en Mandela noem wittes rassiste en gronddiewe

“Die EFF en hulle leier Julius Malema skaar hulle vierkantig agter die omstrede uitsprake van oudpresident Nelson Mandela se dogter waarin sy op Twitter uitgevaar het teen wit Suid-Afrikaners.”