Muchu gustu: Oor fietse en stadsdigters

“As my ma nog gelewe het, sou ek vir haar Bonevacia se Ik heb een fiets gekocht present gegee het. Om te wys dat jy ook sonder akademiese opleiding poësie kan geniet; om te wys dat daar in elk geval minstens nog een iemand is wat weet hoe dit is om te probeer aanpas, en inpas. Jy bly uitstaan, al kan jy balanseer.”