Muchu gustu: Oor sokker en melk
“Ek mag verkeerd wees, maar mense soos Steve Biko, James Baldwin, Frantz Fanon, Maya Angelou en Martin Luther King sou dalk gesê het dat die stryd wat hulle gevoer het, nie belaglik gemaak moet word deur futiliteite oor melk drink nie. Miskien is dié ’n boodskap wat werk vir ons tye: ‘Melk Verdeel, Sport Verenig.’ Die Suid-Afrikaanse rugbyspan was miskien ’n bietjie stadig met Siya Kolisi wat nou eers die eerste swart kaptein is van die Bokke, maar die Nederlandse sokkerspan is gelukkig al vir ’n ruk ’n redelike weerspieëling van die samelewing.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed