Muchu gustu: Oor vliegtuie en sitplekgordels

“Dink jou in dat jy elke liewe dag, dag na dag, vreeslik hard en baie lank moet werk vir ’n appel en ’n ei, en dat jy, maak nie saak hóé hard jy werk nie, elke dag die evidente Ander is en bly.”