Munisipaliteite stuur af op ’n ramp

“Die meeste van die land se munisipaliteite verkeer in ’n haglike finansiële toestand en die situasie is besig om verder te versleg, wat die land duur te staan gaan kom.”