Muurkuns van Woodstock, Kaapstad

“Die grein van hierdie buurt, buiten die inwoners wat reeds vir generasies daar woon, is in die muurkuns te vinde. Hiermee ’n fotogalery van ’n paar van die kunswerke (asook interessante feite oor Woodstock, een van die oudste woonbuurte van Kaapstad).”