M(W)ak(h)anda forever! Redes om die Nasionale Kunstefees te besoek

“Waarom sou enige iemand in die middel van die winter opruk na Makhanda, ’n universiteitsdorpie in die Oos-Kaap? Hier is ’n paar redes waarom jy en jou gesin dalk vir die volgende wintervakansie julle motor moet pak en ’n Oos-Kaapse draai moet gooi. Dit mag dalk meer bekostigbaar wees as wat jy dink.”